Die Daniel-plan (eBoek): 40 dae tot 'n gesonder lewe

Die Daniel-plan (eBoek): 40 dae tot 'n gesonder lewe

NOOK Book(eBook)

$10.49 $11.99 Save 13% Current price is $10.49, Original price is $11.99. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Overview

Wil jy graag fisiek, emosioneel en geestelik gesonder leef? Dan is DIE DANIËL-PLAN vir jou bedoel.
Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman moedig met hierdie leefplan lesers aan om hul gesondheid net so belangrik as hul gees te ag.
Die plan fokus op vyf basiese beginsels:
• Vertrou op God se krag (geloof)
• Eet gesonde en lekker kos (kos)
• Beweeg in die rigting van goeie gesondheid
(fiksheid)
• Dink beter en skerper om sukses te behaal
(fokus en gebruik jou brein)
• Genesing vir jou lewe (jou vriende se rol)
Rick Warren en sy medeskrywers nooi lesers om die beginsels in dié boek in 40 dae daadwerklik toe te pas. Die boek bied ook resepte en oefen-idees en lesers kan op die webtuiste gaan kyk vir meer ondersteuning.
DIE DANIËL-PLAN is ’n radikale gesondheidsboek wat wêreldwyd gelees én geleef gaan word.

Product Details

ISBN-13: 9781431611201
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication date: 02/04/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 380
File size: 9 MB

About the Author

Dr. Rick Warren, founding pastor of Saddleback Church in Lake Forest, California, is the author of the New York Times #1 best-seller The Purpose Driven Life. With over 10 million copies sold since its release in October, 2002, the book received the ECPA 2003 Book of the Year Award. Warren also wrote the Gold Medallion Award-winner The Purpose-Driven Church, with over one million copies sold in 21 languages. Other books by Rick Warren include The Power to Change Your Life, Answers to Life's Difficult Questions, Planned for God's Pleasure, and Personal Bible Study Methods. Dr.

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews