Kook Met Josh

Kook Met Josh

by Josh Thirion

NOOK Book(eBook)

$4.99 $5.21 Save 4% Current price is $4.99, Original price is $5.21. You Save 4%. View All Available Formats & Editions

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now
LEND ME® See Details

Overview

Negejarige Josh Thirion is gek oor kosmaak en teken en is aangemoedig om ’n resepteboek met 48 van sy gunsteling-resepte waaroor kinders gaande is saam te stel. In die boek is daar ook talle aktiwiteite soos woordraaisels, inkleurprente, verbind-die-kolletjies, soek-die-verskil en doolhowe – seuns en meisies sal dit geniet! Sy boek bevat ook heerlike resepte vir drankies, ontbyt, middagetes, aandetes, nageregte en soet happies

Product Details

ISBN-13: 9781432301170
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 09/05/2012
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 96
File size: 17 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 8 - 12 Years

About the Author

Josh Thirion is nege jaar oud. Hy is geïnspireer om ’n resepteboek te skryf nadat hy die treffer-TV-reekse MasterChef en Junior MasterChef gekyk het. Hy maak 30 eksemplare van hierdie boek, wat hy daarna by die Mzansi Magic Market Day by Canal Walk, Kaapstad verkoop. Daar is hy só gewild dat mense selfs vir sy handtekening vra! Behalwe kosmaak is Josh ook gek oor teken, veral strokiesprente. Sy ander gunsteling-aktiwiteite is sport, drama, lees en sing.

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews